Die Beste Band In Die Wêreld Ooit, Ek Sweer
Gee my die groen en die goud
'n V8 enjin en hout
Vandag kak die Iere
En 'n hele paar biere
Vat hulle hawe toe gou
Daar's 'n kans dat dinge weer wild kan raak
Gee kans dat ons hulle raak kan vat
Vanaand maak ons seker dat die vure brand
Huis is waar die hart is in die Springbok-span
Sê my as jy reg is om weer groot te gaan
Vanaand sing die country soos een man saam
'n Sakkie droë bokkoms en 'n muskadel
My kussinkie is oorgetrek met springbokvel
Van 'n lynstaan kan jy ons niks vertel
Want vanaand sak ons saam
Ons het 'n coach met 'n plan
'n Vasskopstut wat kan scrum
Maak los jou litte
Vandag kak die Britte